gestig
22 April 1944
voorheen bekend as
Ring
Ring van Lyttelton
Adres
H/v Burger- en Langebrinkweg, Lyttelton
Eerste predikant
Ds CFB Naudé
Die NG Gemeente Lyttelton is ‘n gemeente in die Oostelike Sinode.
Die NG Gemeente Pretoria-Suid is op 22 April 1944 gestig, maar in 1952 word die naam egter verander na NG Gemeente Lyttelton.
Predikante
- Christiaan Frederick Beyers Naudé, 1945 – 1948
- Daniel Abraham Louw, 1948 – 1967
- Pieter Paul Adriaan Kotzé, 1954 – 1956
- Jan Johannes Human, 1957 – 1962
- Adrio König, 1963 – 1966
- Paul Johannes Steyl, 1966 – 1967
- Helgard Muller du Plessis, 1967 – 1973
- Johannes Hendrik du Toit, 1968 – 1975
- Cornelius Ignatius van Heerden, 1972 – 1983
- Frans Lodewyk Cloete, 1978 – 1984
- Eduan Naudé, 1984 – 2019
- Hermanus Stephanus Breytenbach, 1985 – 1986
- Everhardus van Nuholtz Huisamen, 1985 – 1988
- Stephanus Carl Combrinck, 1988 – 2012
- Barry John Tolmay, 1991 – 2002
- Elsie Petronella Meylahn, 2000 – 2006
- Yolande Steenkamp, 2013 – 2018
- Daniel Johannes Langner, 2014 (Tentmaker Opdrag Diens van Barmhartigheid)
- Landi Botha, 2020