GESTIG
22 April 1944
later BEKEND AS
RING
Ring van Lyttelton
ADRES
H/v Burger- en Langebrinkweg, Lyttelton
EERSTE PREDIKANT
Ds CFB Naudé
Die NG Gemeente Pretoria-Suid was ‘n gemeente in die ou Transvaalse Sinode.
Hierdie gemeente is op 22 April 1944 gestig as die NG Gemeente Pretoria-Suid. In 1952 word die naam egter verander na NG Gemeente Lyttelton.