Andries Johannes OLIVIER * 19.09.1884 Rooikrans, Rosendal + 15.07.1949 Stellenbosch
Predikant te Reivilo, Salisbury, Reivilo, Vryburg, en Brandfort.
X 23.03.1915 Moorreesburg
Anna Hilletjie SMUTS * 16.08.1891 Moorreesburg + 11.07.1964 Steynsrus
b1 Johanna Catharina OLIVIER * 22.01.1916 + 24.02.2016 Stellenbosch
X 1939 Nederland
Frederik Johannes Mentz POTGIETER * 09.10.1907 Barkly-Oos + 29.08.1992 Stellenbosch
Predikant op Steynsburg en Robertson en het in 1946 professor in Kerkgeskiedenis aan die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch geword. In 1959 neem hy die leerstoel in Dogmatiek oor.
C1 Pieter Cornelis POTGIETER * 10.02.1940 Bloemfontein
Predikant op Vredenburg, Vishoek, Welgemoed, Berg-en-Dal, Mede-professor Teologie UP en Professor Teologie UOVS
X 23.01.1965
Diana DE VRIES
b2 Jacoba Elizabeth OLIVIER, * 22.04.1917
x
Louis Wessels LEHMKUHL * 23.01.1912 + 14/05/1974 Kroonstad
Predikant op Upington, Omaruru, Olifantshoek, Alberton, en Frankfort
Xx
PN SCHABORT
b3 Paula Andrea OLIVIER * 28.10.1918
X
Lodewicus Jacobus COETZER * 22.04.1912
Geneesheer op Burgersdorp.
b4 Marie Rhodesië OLIVIER * 20.09.2021
X
Hendrik Ludolph Neethling (Hennie) JOUBERT, * 14.04.1910 + 20.07.1992
Predikant op Jeppestown, Bezuidenhoutvallei, Parys, Grahamstad, en Riversdal. Dosent by Universiteit Fort Hare, en later Departement Bybelkunde Universiteit van Wes-Kaapland
b5 Aletta Cornelia OLIVIER * 27.12.1922 Brandfort + 23.04.2005
X 23.03.1945 Stellenbosch
Eduard Haumann (Eddie) BOTHA, * 22.04.1918 Worcester + 27.09.1966 Pretoria
Hy is in 1944 gelegitimeer. Hy het agtereenvolgens die gemeentes Caledon, Moorreesburg en Drieankerbaai bedien. In die begin van 1961 is hy en dr. Bam van Kaapstad as gaste van die Presbiteriaanse Kerk na die V.S.A., waar hulle sowat agt maande lank as hulpleraars van gemeentes in die staat Indianapolis opgetree het. Tot onlangs was hy voorsitter van die Ring van Kaapstad. In September 1966 is hy na Pretoria om daar die Anti-kommunisties Simposium by te woon. Hy het egter skielik ‘n hartaanval gekry en die volgende dag, 27 September 1966, gesterf, in die ouderdom van slegs 48 jaar.