Stander, Adriaan Hendrickus * 1888

Ds. Stander Adriaan

gebore

20 Sep. 1888

OORLEDE

1959

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1916

ORDEN

1918

standplase

Cedarville

1922 Volmoed

1931 Heilbron

1933 Turffontein

1948 Emeritus

1951 Namakwaland

EMERITEER

1958

Ds. Adriaan Hendrickus Stander is op 20 September 1888 gebore. Na sy legitimasie in 1916 het hy agtereenvolgens die gemeentes Cedarville, Volmoed, Heilbron en Turffontein bedien. In 1948 het hy sy emeritaat aanvaar, maar in 1951 het hy weer tot die bediening toegetree, en wel in die gemeente Namakwaland, waar hy ondanks sy swak gesondheid nog geseënde werk verrig het, totdat hy in 1958 weer die tuig neergelê het. Hy is die volgende jaar oorlede in die ouderdom van 70 jaar.