GEBORE
24 Apr. 1876
OORLEDE
13 Nov. 1960
UNIVERSITEIT
–
GELEGITIMEER
1903
ORDEN
1904
STANDPLASE
Standerton (Hpr.)
1905 Amersfoort
1912 Aurora
1919 Murray
1926 Durbanville
EMERITEER
1941
Ds. Petrus Jacobus van der Merwe is op 24 April 1876 gebore en in 1903 gelegitimeer. Eers het hy in Standerton as huIpprediker opgetree, en daarna agtereenvolgens die gemeentcs Amersfoort, Aurora, De Doorns en Durbanville bedien. Tydens sy bediening was Bellville nou vyf gemeentes met meer as 6,000 lidmate ʼn buitewyk van Durbanville. Hy het in 1940 sy emeritaat aanvaar, maar was nog dikwels be-hulpsaam in die gemeentes in Bellville en Parow. Ook het hy as hospitaalbearbeider opgetree. Hy het hom baie vir die opvoeding en die sending beywer. Hy is op 13 November 1960 oorlede. (Jaarboek 1961)