gestig
20 Mei 1967
ring
Ring van Johannesburg
Adres
H/v Gold- en Edwardstraat, Triomf
eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Triomf is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.
Predikante
- Cornelius Johannes Petrus Niemandt, 1983 – 1987 (SAP Kpln)
- Frederick Johannes Venter, 1985 – 1987
- Johannes Benjamin Visser, 2013 – 2019