NG Gemeente Scottburgh

gestig

12 April 1978

afgestig van

NG Gemeente Port Shepstone en

NG Gemeente Suidkus

ring

Ring van

adres

H/v Annarbor- en Glenstraat, Scottburgh

eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Scottburgh is ‘n gemeente van die KwaZulu-Natal Sinode.

Op 12 April 1978 word Scottburg afgestig van Port Shepstone en kry ook ‘n happie van twee wyke uit Suidkus gemeente. ‘n Eenvoudige grensbeskrywing sou kon lui: Van Umkomaas tot by Mtwalumi. Op 28 September 1985 is die nuwe Kerkkompleks feestelik in gebruik geneem.