
GEBORE
4 Jul. 1918
OORLEDE
14 Sept. 1962
UNIVERSITEIT
–
GELEGITIMEER
1946
ORDEN
1947
STANDPLASE
1948 Epping-Wes
1951 Alberton-Oos
1957 Meyerton-Suid
1961 Epping-Wes
EMERITEER
–
Ds. Wouter Daniël Retief van der Merwe is op 4 Julie 1918 gebore, en is in 1946 gelegitimeer. Hy was vervolgens predikant van Eppingtuin, Eppingtuin-Wes, AIberton-Oos, Meyerton-Suid, en toe weer in Eppingtuin-Wes, waar hy op 14 Septemher 1962 na ʼn siekbed oorlede is in die ouderdom van 44 jaar. (Jaarboek).