gebore
1887
OORLEDE
14 Jan. 1964
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1912
ORDEN
1913
standplase
EMERITEER
1946
Ds. Adriaan Hendrikus Stander is in 1887 in die distrik George gebore en in 1912 as sendeling gelegitimeer. Van 1913 af, totdat hy in die distrik Darling ʼn groot werk in die sendinggemeente gedoen – werklike baanbrekerswerk wat ryke seëninge afgewerp het. Hy is op 14 Januarie 1964 in ouderdom van 76 jaar oorlede.