NG Gemeente Kalkbaai

gestig

1905

afgestig van

NG Gemeente Simonstad

ontbind

1941

ingelyf by

NG Gemeente Simonstad-Kalkbaai

later bekend as

NG Gemeente Vishoek

eerste predikant

Ds SP Helm

Op ‘n vergadering van die Ring van Kaapstad in Oktober 1905 op Kuilsrivier is besluit om die NG Gemeente Kalkbaai af te stig. Die afstigting volg in die maande daarna toe die kerkraad van Simonstad vir hierdie doel op Kalkbaai vergader.

In 1941 is die NG Gemeentes Simonstad en Kalkbaai weer onder die naam Simonstad-Kalkbaai verenig, Die gemeente het op 7 Januarie 1950 van die ou 1876 kerkgeboutjie op Kalkbaai afskeid geneem en ‘n nuwe kerkgebou op Vishoek op 10 Mei 1952 in gebruik geneem.

Predikante