NG Gemeente Simonstad

GESTIG

27/11/1974

RING

Wynberg

ADRES

H.v. Kerk- en St Georgestraat, Simonstad

EERSTE PREDIKANT

 

Die NG Gemeente Simonstad is ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.

Die NG gemeente Simonstad het in 1974 van Vishoek afgestig, Die NG gemeente Vishoek het tot 1941 as die NG gemeente Simonstad bekendgestaan en toe sowat ‘n dekade lank as Simonstad-Kalkbaai, nadat laasgenoemde deel opnuut deel van die moedergemeente geword het. Die eerste kerk is reeds op 10 Desember 1856 ingewy, nadat die hoeksteen vroeër gelê is deur Henry Dundas Trotter, kommandant van “Hare Majesteit Zeemacht” op Simonstad. In 1941 is die gemeentes weer onder die naam Simonstad-Kalkbaai verenig,