NG Gemeente Durban-Wes

NG Gemeente Durban-Wes

gestig

25 Julie 1941

smeltsaam met

13 November 2011

NG Gemeente Malvern en

NG Gemeente Hillary

Nou bekend as

NG Gemeente Durban-Wes

Afgestig van

NG Gemeente Durban

ring

Ring van Durban-Suid

Adres

Jo Naudéweg 7, Malvern

Eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Durban-Wes is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Durban-Wes is op 25 Julie 1941 afgestig van Durban Sentraal. Onder die leiding van verskeie bekwame leraars het die gemeente gedy. Weens verslegtende ekonomiese tendense en verminderde lidmaattal, het die gemeente se profiel drasties verander. In Oktober 1999 moes ons afskeid neem van ons voltydse leraar.  Omstandighede het ook daartoe bygedra dat die kerkgebou prysgegee moes word en einde November 2000 is die deure van die geliefde kerkgebou finaal gesluit. Eredienste vind daarna plaas in die Seaview skoolsaal. OP 13 November 2011 is ook die NG Gemeentes HIllary en Malvern hierby ingelyf.