
gebore
20 Apr. 1898
OORLEDE
13 Jun. 1970
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1927
ORDEN
1928
standplase
1928 Stella
1930 Molopo
1933 Mafeking
1940 Mochudi
1951 Biesiesvlei
EMERITEER
1963
Ds. Paul Milne Murray is op 20 April 1898 gebore, en het as kind Iank by sy grootvader, die alombekende dr, Andrew Murray, ingewoon terwyl sy vader, eerw. John Murray, sendeling en veldprediker was. Hy is in 1927 gelegitimeer en het agtereenvolgens die gemeentes Stella, Malopo en Mafeking bedien. In Junie 1940 is hy as sendeling op Mochudi bevestig, waar hy met groot ywer en toewyding onder moeilike omstandig-hede gewerk het. In 1951 het hy na Biesiesvlei verhuis, tot sy emeritaat in 1962, toe hy hom op Kleinmond gevestig het. Daar het hy ook gereeld dienste waargeneem. Nie lank voor sy dood nie het hy na Pretoria verhuis, waar hy op 13 Junie 1970 in die ouderdom van 72 jaar aan ‘n hartaanval beswyk het. (Jaarboek 1971/485).