NG Gemeente Wildevy

gestig

1984

ring

Noordelike Ring

adres

eerste predikant

 

Die NG Gemeente Wildevy is ‘n gemeente in die Sinode van Namibië.

Die gemeente word in 1984 as selfstandige gemeente gestig onder nie-Afrikaanstaliges. Dit is ’n kategoriale gemeente wat oor die grense van die gemeentes Grootfontein, Otavi en Tsumeb strek.