NG Gemeente Vredelust

gestig

17 Mei 1955

waarby ingelyf is

NG Gemeente Boston

RING

Ring van Bellville

ADRES

Dertiende Laan 87, Boston, Bellville

EERSTE PREDIKANT

Die NG Gemeente Vredelust is ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.