NG Gemeente Oranjeville NG Gemeente Oranjeville gestig 1919 RING Heilbron ADRES Malanstraat 42, Oranjeville EERSTE PREDIKANT – Die NG Gemeente Oranjeville is ‘n gemeente in die Vrystaatse Sinode.