NG Gemeente Neilersdrif

NG Gemeente Neilersdrift

gestig

7 Desember 1949

RIng

Ring van Kenhardt

Adres

Hoofweg, Neilersdrift

eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Neilersdrift is ‘n gemeente in die Sinode van Noord-Kaapland.

Neilersdrift, is geleë aan die suidelike oewer van die Oranjerivier en was tot in 1899 deel van Kenhardt. In hierdie jaar word dit by Upington ingeskakel, en met die totstandkoming van Keimoes in 1916 vorm dit deel van hierdie nuwe gemeente. En as Neilersdrift op 7 Desember 1949 ‘n selfstandige gemeente word, sien ‘n derde “agterkleindogter” van Kenhardt die lewenslig.