NG Gemeente Middelburg-Uitsig

NG Gemeente Middelburg-Uitsig (Foto: Morne van Rooyen)

gestig

1963

saamgesmelt met

13 September 2010

NG Gemeente Middelburg (Kaap)

nou bekend as

NG Gemeente Middelburg-Karoo

adres

Eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Middelburg-Uitsig was ‘n gemeente in die Sinode van Oos-Kaapland.

MIddelburg in die Kaapprovinsie was die 49ste oudste gemeente in die NG Kerk, maar het op 13 September 2010 met die NG gemeente Middelburg-Uitsig saamgesmelt as die NG gemeente Middelburg-Karoo.

Predikante