
gestig
14 November 1935
ring
Ring van Mosselbaai
Adres
Langstraat 10, Groot-Brakrivier
eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Groot-Brakrivier is ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.
Predikante
- Willem Serfontein Strydom, 1965 – 1968
- Gert Jacobus Duursema, 1981 – 1984
- Petrus Cornelius Louw, 2007 – 2011
- Paul Johannes Roodt, 1985 – hede
- Daniel Jacobus Goosen, 2011 – hede