NG Gemeente Eshowe

NG Gemeente Eshowe

gestig

7 November 1949

ring

Ring van

Afgestig van

NG Gemeente Melmoth

Adres

Mangosuthu Buthelezistraat 17, Eshowe

eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Eshowe is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Die gemeente Eshowe was eers ‘n wyk van die NG Gemeente Melmoth wat in die jaar 1894 gestig is. Op 25 Oktober 1919 ontvang die gemeente Melmoth sy eerste leraar in die persoon van Ds. CJ Brink. Hy het Eshowe getrou besoek om die Woord te verkondig en die sakramente te bedien.

Die hoeksteenlegging van die nuwe kerkgebou in Eshowe  was op 9 April 1949.