NG Gemeente Empangeni

NG Gemeente Empangeni

gestig

11 Desember 1943

saamgesmelt met

1 Desember 2005

NG Gemeente Noordland-Empangeni

Ring

Ring van Melmoth

adres

Kerkstraat 8, Empangeni

eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Empangeni is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Die huidige kerkgebou is op 27 Augustus 1983 in gebruik geneem.