NG Gemeente Dundee

NG Gemeente Dundee

gestig

10 Julie 1917 Nou bekend as Biggarsbergvallei.

Afgestig van

NG Gemeente Ladysmith

Ring

Ring van Amajuba

Adres

Wilsonstraat 71, Dundee

eerste predikant

Ds GM Pellisier

Die NG Gemeente Dundee is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Dundee se geskiedenis begin natuurlik lank voor gemeentestigting, toe daar nog net een gemeente Noord van die Tugela bestaan het, nl. Ladysmith. Reeds in 1862 het ds Frans Lion Cachet van Ladysmith die hoeksteen van die nuwe kerk by Biggarsberg gelê en die naam Ermelo aan die kerkplaas gegee, ter herinnering aan Ermelo in Holland waar hy studeer het. Ná gemeentestigting het die bekende ds GM Pellissier Dundee se eerste leraar geword. Dundee se pragtige kerkgebou, met sy Gerhard Moerdyk-argitektuur, is in 1922 in gebruik geneem.

Dogtergemeentes

  • Dundee-Suid 1982

Predikante

  • G M Pellisier