NG Gemeente Aranos

gestig

1952

afgestig van

NG Gemeente Leonard

ring

Oostelike Ring

adres

Kerkstraat, Aranos

eerste predikant

Die NG Gemeente Aranos is ‘n gemeente in die Sinode van Namibië.