Murray, George De Coligny

Ds G de C Murray

gebore

OORLEDE

10 Des. 1951

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1911

ORDEN

1913

standplase

 Njassa-Sending

1926 Umtata

1943 Drieankerbaai

1950 Sekr. Federale Sendingraad

EMERITEER

Ds. George de Coligny Murray emeritus leraar, is op 10 Desember 1951 skielik in die Strand Oorlede. Ds. Murray is in 1911 gelegitimeer en in 1913 bevestig. Nadat hy vir dertien jaar verbonde was aan die Nyasa-sending, het hy in 1926 na Umtata vertrek en was daar werksaam tot 1943 toe hy ‘n beroep na Drieankerbaai aanvaar het. Toe hy in 1950 afgetree het, was dit nie vir hom die begin van ʼn rustyd nie, maar ‘n geleentheid om opnuut van die Sending te tree as sekretaris van die Federale Sending Raad. Sy edel karakter, sy minsame en beskeie geaardheid, sy helder insigte en talente, het hom gestempel tot ‘n vrugbare arbeider in diens van Gods Koninkryk.