
gebore
16 Nov. 1873
OORLEDE
23 Jul. 1953
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1900
ORDEN
1901
standplase
Njassa-send.
1908 Rossville
1916 Mochudi-Send.
1921 Sekr. C.S.V.
1926 Viljoenskroon
EMERITEER
1942
Ds. Charles Hugo Murray is op 23 Julie 1953 in die ouderdom van 79 jaar Oorlede. Hy is in 1900 gelegitimeer en in 1901 bevestig. Nadat hy sewe jaar lank in Nyasaland sendingwerk gedoen het, het hy vanaf 1908 tot 1916 as leraar van Rossville diens gedoen. Hierna het hy in die Moehudi-sending diens gedoen totdat hy in 1921 sekretaris van die C.S.V. geword bet. In 1926 is hy na Viljoenskroon wat hy bedien het tot 1942 toe hy sy emeritaat aanvaar het. Hy was die laaste oorlewende kind van wyle dr. A. Murray. Sy bediening is deur groot erns en toewyding aan die Here gekenmerk.