Die Morawiese Sendinggenootskap was die eerste om die Suid-Afrikaanse sendingveld te betree. Op 9 Julie 1737 arriveer sendeling Georg Schmidt in Kaapstad. Hy begin sy werk in Baviaanskloof naby Caledon, wat later sou bekend staan as Genadendal.
’n Oorsig van die geskiedenis van die NG Kerk, sy gemeentes en predikante