Du Toit, Hubertus Emile

 

Gebore

23 Jun. 1908

OORLEDE

8 Mei 1964

UNIVERSITEIT

GELEGITImeer

1937

ORDEN

1938

STANDPLASe

Caledon (Hpr.)

1938 Caledon

1942 Stilbaai

1945 Goudini

EMIRITEER

Ds. HubertusEmile du Toit is op 23 Junie 1908 gebore en is in 1937 gelegitimeer. Hy het die gemeentes Caledon, Stilbaai en Gondini (Rawsonville) bedien laasgenoemde gemeente 19 jaar lank, tot by sy heengaan. “Hy was ‘n geliefde pastor, innemende mens en kragtige prediker.” Hy is op 8 Mei 1964 op Rawsonville in die ouderdom vanbyna 56 jaar skielik oorlede. (Jaarboek ).