Gebore
10 Mei 1890
OORLEDE
18 Apr 1963
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1919
ORDEN
1919
STANDPLASE
1919 Graaff-Reinet
1922 Kareedouw
EMIRITEER
1925
Ds. Philip Faure Burger is op 10 Mei 1890 in die SwartIand gebore. Hy het eers op Boshoff onderwys gegee, maar is in 1919 gelegitimeer, waarna hy die gemeentes Graaff-Reinet en Karreedouw bedien het tot 1925, toe hy afgetree en gaan boer het. Twee maande voor sy dood het hy en sy eggenote weens kwynende gesondheid hulle op Jeffreysbaai gaan vestig. Daar is hy op 18 April oorlede in die ouderdom van 72 jaar. (Jaarboek 1964).