Botha, Johannes Cornelis

 

Gebore

11 Okt. 1906

OORLEDE

8 Mrt. 1974

UNIVERSITEIT

US

gelegitimeer

1932

ORDEN

1935

STANDPLASE

1935 Waterberg-Noord

1943 demissie

1944 Ladismith, K.P. (Hpr.)

1945 Fort Jameson

1947 Vanstadensrus

1950 Fort Victoria

1954 Kolporteur Vrystaatse Kerk

10 Jan. 1970 Onder-Molopo

EMIRITEER

1972

Ds Johannes Cornelius Botha, gebore 11 Oktober 1906, voltooi sy teologiese opleiding einde 1932 op Stellenbosch en bearbei daarna die gemeentes Waterberg-Noord (1935); Ladismith (Hpr) (1944); Fort Jameson (1945); Vanstadensrus (1947) en Fort Victoria (1950); Sedert 1954 is hy kolporteur van die Vrystaatse Kerk en daarna leraar van Onder-Molopo (1970); Hy sterf 8 Maart 1974 skielik in Bloemfontein, slegs 3 ½ maande nadat hy sy emeritaat aanvaar het. (Jaarboek 1975/F3).