American Board of Commisioners for Foreign MIssions

Die American Board of Commisioners for Foreign MIssions se eerste sendelinge arriveer in 1835 aan die Kaap. Hulle het redelike onsuksesvolle sendingpogings onder die Matebele en Zulus. Een van hul sendelinge, eerwaarde Daniel Lindley lewer egter waardevolle diens aan die Voortrekkers.