gebore
–
OORLEDE
4 Okt. 1970
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1931
ORDEN
1932
standplase
1932 Petrus Steyn
1937 Thaba Nchu
1942 Senekal
1955 demissie
1959 Viljoenskroon
EMERITEER
–
Ds. Barend van Wyk Zietsman is op 4 Oktober 1970 in die tuig oorlede. Hy is in 1931 tot die bediening toegelaat en het agtereenvolgens die Sending gemeentes PetrusSteyn (1932); Thaba Nchu (1937); Senekal (1942, tot 1952 toe hy uitgetree het) en Viljoenskroon (1959) bedien. Hy het in verskeie belangrike kommissies van die Bantoe kerk gedien en was een van die samestellers van die kerk se eie gesangbundel „Hosanna”. (Jaarboek 1972/542).