Ziervogel, Hendrik Willem

 

gebore

OORLEDE

12 Mei 1955

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1911

ORDEN

1914

standplase

 Zeerust (Hpr.)

1915-1937 Zeerust

1949 Roodepoort

EMERITEER

1954

Ds. Hendrik Willem Ziervogel is op Donderdag, 12 Mei 1955 oorlede. Hy is in 1911 gelegitimeer en in 1914 as hulpleraar van Zeerust bevestig. Vanaf 1915 tot 1937 was by leraar van Zeerust en vanaf 1949 tot 1954 van Roodepoort. In 1954 het, hy sy emeritaat aanvaar en slegs ʼn jaar later is hy op Stellenbosch oorlede. (Jaarboek 1956).