Wolhuter, George Christoffel

 

gebore

13 Okt, 1916

OORLEDE

9 Okt. 1984

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1952

ORDEN

1953

standplase

1953 Newcastle

1954 bedank uit gemeente

1955 Westdene

EMERITEER

Ds. George Christoffel Wolhuter (13.1O. 1916 – 9.1O. 1984); wat in 1952 op 36-jarige leeftyd in Pretoria afgestudeer het, het in ʼn Natalse gemeente en twee Transvaalse gemeentes gestaan voordat hy op 3.7.1983 emeritus geword het. Ongeveer ʼn jaar nadat hy op 2.3.1953 as leraar van Newcastle bevestig is, bedank hy, maar reeds. in Augustus 1955 word hy predikant van Westdene waar hy meer as 15 jaar werksaam bly. In sy derde gemeente, Kameeldrif (Januarie 1971); duur sy dienstyd meer as 12 jaar. Hy en sy eggenote woon vir die sowat 15 maande van sy kort rustyd in Faerie Glen, Pretoria. (Jaarboek 1985).