Wessels, Gerhardus Daniel

Ds. Wessels Gerhardus

gebore

9 Jun. 1904

OORLEDE

4 Jul. 1965

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1932

ORDEN

1934

standplase

Bothaville

1942 Heilbron-Suid

1948 Sundra

1953 Wilgehof

1956 Emeritus

1959 Arcadia

1963 Messina (Sendinggemeente)

EMERITEER

1956

Ds. Gerhardus Daniël Wessels is op 9 Junie 1904 in die Vrystaat gebore. Na sy legitimasie in 1932 het hy agtereenvolgens die gemeentes Bothaville, Heilbron-Suid, Sundra en Wilgehof bedien. In 1956 moes hy weens swak gesondheid aftree, maar drie jaar later het hy weer ʼn beroep na Arcadia aangeneem. In 1963 het hy die eerste sendeling geword van Messina, waar hy twee jaar lank met groot vrug gearbei het. Hy is op 4 Julie 1965 aan ʼn hartaanval oorlede, in die ouderdom van 61 jaar. (Jaarboek 1966).