Wentzel, Lodewyk Rudolph

 

gebore

4 Okt 192

OORLEDE

17 Mei 1969

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1955

ORDEN

1956

standplase

1956 Decoligny

1961 Zithulele Mqanduli en Engcobo

EMERITEER

Ds. Lodewyk Rudolph Wentzel is op 4 Oktober 1925 gebore en in 1955 gelegitimeer. As sendeling in die Transkei het hy op Zithulele, Mqanduli en Engcobo met groot toewyding en vrug gearbei. Hy moes egter etlike jare teen swak gesondheid stry, en moes uiteindelik vir behandeling na Durban gaan, waar hy op 17 Mei 1969 in die ouderdom van 43 jaar oorlede is. (Jaarboek 1970/462).