Viljoen, Albertus Johannes * 1922

 

gebore

30 Mrt. 1922

OORLEDE

1 Aug. 1983

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1945

ORDEN

1946

standplase

 1946 Touwsrivier

1951 Marydale

1956 Suurbraak

1959 Delareyville

1966 Uitenhage (Bantoe)

EMERITEER

Ds. Albertus Johannes Viljoen (30.3.1922-1.8.1983); wat as leraar van die NGKA-gemeente Villiers oorlede is, het in 1945 na volbragte studie aan die ou Sendinginstituut op Wellington, tot die bediening toegetree. Op 23.2.1946 word hy in die NG Sendinggemeente Touwsrivier bevestig. Daarna staan hy in die Sendinggemeentes Marydale (*1951) en Zuurbraak (*1956) in Kaapland en toe in die NGKA-gemeentes Delareyville in die Transvaal (*1959); Uitenhage in Oos-Kaapland (*1966) en Villiers in die OVS (April 1978). (Jaarboek 1984).