Van Rensburg, Siegfried

 

GEBORE

2 Jan. 1937

OORLEDE

25 Mrt. 1989

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1963

ORDEN

1964

standplase

1964 Northam

EMERITEER

Ds. Siegfried Van Rensburg (2.1.1937- 25.3.1989) is in 1963 gelegitimeer waarna hy die gemeentes Northam, Derdepoort, Tsumeb en De Aar-Suid bedien het. Sedert 20 September 1985 was hy die leraar van die NG Portugese Gemeente Turffontein. Hy en sy vrou was met ʼn beurs van die Suid-Transvaalse Sinode vir taalstudie in Portugal toe hy tydens ʼn besoek aan vriende in België gesterf het. Hy is op 7 April in Vanderbijlpark begrawe en word oorleef deur sy vrou, Marie, en vier dogters.