GEBORE
–
OORLEDE
28 Aug. 1953
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1903
ORDEN
1904
standplase
1911 La Rochelle
1921 Vredelust (tans Melville)
EMERITEER
1941
Ds. Schalk Willem van Niekerk is in 1903 gelegitimeer en in 1904 as leraar van Alexandria bevestig. In 1911 is hy a La Rochelle (tans Turffontein) en van 1921 was hy leraar van Vrederus(tans Melville) totdat hy 1941 sy emeritaat aanvaar het. Nieteenstaande hy reeds. soveel troue diens as herder en leraar gelewer het, het hy sy aftrede nog ʼn tyd lank pasiënte in die hospitale en verpleeginrigtings in Johannesburg besoek. In die rype ouderdom van 84 jaar is hierdie getroue dienskneg van die Here op 28 Augustus 1953 oorlede.