Van Der Westhuizen, Zacharias Hendrik

 

GEBORE

1894

OORLEDE

29 Okt. 1954

UNIVERSITEIT

GELEGITIMEER

1920

ORDEN

1921

STANDPLASE

1921 Hartebeestfontein

1931 Petrusburg

1939 Brakpan-Wes

EMERITEER

Ds. Z. H. van der Westhuizen is op 29 Oktober 1954 in die ouderdom van sestig jaar na ʼn kort siekbed oorlede. Hy is in 1920 gelegitimeer en in 1921 as leraar van Hartbeesfontein bevestig. Daar was hy werksaam totdat hy in 1931 na Petrusburg is en vanaf 1939 het by Brakpan-Wes bedien. Hy was ʼn besonder vriendelike persoon en veral in sy gemeente is sy werk buitengewoon geseën. Sy lewe was een van vrugbare diens en sy heengaan is diep deur die hele gemeenskap betreur.