
gebore
–
oorlede
–
unversiteit
–
gelegitimeer
–
orden
–
standplase
Calvinia 1947 – 1950
Luanshya 1950 – 1960
Worcester-Oos 1960 – 1963
Thornton 1963 -1968
Wellington-Noord 1968 –
PSD: Ampsbediening en Evangelisasie
Ds. Willem Carel van der Merwe, van 1950 tot 1953 die gemeente Luanshya se eerste leraar. Hy het hierheen gekom van Calvinia af, sedert 1947 sy eerste gemeente. Ná sy vertrek uit Noord-Rhodesië het hy ook nog gedien in Worcester-Oos (1960), Thornton (1963) en Wellington-Noord (1968), waarna hy predikant in Sinodale Diens Ampsbediening en Evangelisasie Kaapland was.