Theron, Jacob Coenraad

 

GEBORE

OORLEDE

3 Des. 1956

UNIVERSITEIT

GELEGITIMEER

1953

ORDEN

1954

STANDPLASE

Waterberg-Noord

EMERITEER

Ds. Jacob Coenraad Theron het in 1953 sy teologiese studies aan die Teologiese Fakulteit in Pretoria voltooi en is die volgende jaar bevestig as leraar van die gemeente Waterberg-Noord die enigste gemeente wat hy bedien het. Hy is op 3 Desember 1956 in die ouderdom van 29 jaar Oorlede.