Steenkamp, Johannes Hendrik

Ds JH Steenkamp

GEBORE

6 Jun. 1905

OORLEDE

20 Aug. 1977

UNIVERSITEIT

BA

GELEGITIMEER

1934

ORDEN

STANDPLASE

1935 Calvinia (Hpr)

1935 Warmbad (SWA)

1942 Bellville

1947 Windhoek

EMIRITEER

06 Jun 1970

Ds Johannes Hendrik Steenkamp was in lewe moderator van die Nederduitse Gereformeerde Sinode in Suidwes-Afrika. Hy was die broer van Johannes Andries Jacobus Steenkamp, in lewe moderator van die Nederduitse Gereformeerde Sendingsinode.