In ‘n digbevolkte, onbearbeide deel van Tiviand begin eerw. W. M. Scott die sendingstasie Shangev in 1935. Weens afwesigheid van rnotorpaaie moet hy, net soos die ander sendelinge, meeste van die werk in die wyke met die trapfiets verrig (Bron: Cronje, J.M. 1981. Aan God die dank. p. 249).