Ries, Johannes * 1923

 

GEBORE

19 Sep. 1923

OORLEDE

01 Jun. 1992

UNIVERSITEIT

UP; US

gelegitimeer

1951

ORDEN

1952

standplase

1952 Hartsvallei

1956 Kraaifontein

1959 Wellington

1961 Ashton

1965 Nieuwoudtville

1967 Bybelgenootskap

Emeritus

1989

Ds. Johannes Ries, BA,(19.09.1923 – 01.06.1992); ds. Ries het in Natal grootgeword en in Pretoria en op Stellenbosch gestudeer. Hy is in 1951 gelegitimeer en het toe die volgende gemeentes bedien: Hartsvallei (02.02.1952 – 18.02.1956); Kraaifontein (tot 07.02.1959); Wellington (tot 15.04.1961); Ashton (tot 07.08.1965) en Nieuwoudtville (tot 15.08.1967); Hy was bekend as ‘n sterk prediker. In 1967 word hy Organiserende Sekretaris van die Bybelgenootskap van SA in Kaapland. Hy lê baie duisende kilometers as Streeksekretaris van die Bybelgenootskap af en lewer getroue en vrugbare diens. In 1987 was hy in die uitvoering van sy taak in ‘n ernstige motorongeluk betrokke, waarvan hy lank geneem het om te herstel. In September 1989 aanvaar hy sy emeritaat en is op 1 Junie 1992 Oorlede.