Retief, Guillaume Jacques

Ds. Retief Guillaume

GEBORE

28 Okt. 1910

OORLEDE

22 Nov. 1961

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1938

ORDEN

1942

standplase

1939 (Hpr.) in verskeie gemeentes

1942 Witrivier

1947 Erasmus

1949 Elsburg

Emeritus

Ds. Gallaume Jacques Retief is op 28 Oktober 1910 gebore, en is in 1938 gelegitimeer. Nadat hy in verskeie gemeentes hulpprediker was, het hy agtereenvolgens die gemeentes Witrivier, Erasmus en Elsburg bedien. In laasgenoemde gemeente is hy skielik oorlede op 22 November 1961, in die ouderdom van 51 jaar.