Potgieter, Salomon Theodorus

 

GEBORE

1 Jun 1892

OORLEDE

29 Nov 1947

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1919

ORDEN

1920

standplase

1920 Spoorwegprediker, Tvl.

1922 Molopo

1924 Delarey

1945 Lichtenburg 

Emeritus

1957

Ds ST Potgieter is op 1 Junie 1892 gebore. Hy word in 1920 georden as spoorwegpredikant vir Transvaal. Hy staanhierna in die bediening te Molopo, Delarey en Lichtenburg. Hy emeriteer in 1957. Hy sterf op 29 November 1947 te Humansdorp en word op 3 Desember 1947 te Silverton, Pretoria begrawe.