GEBORE
–
OORLEDE
1954
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1902
ORDEN
1909
standplase
–
Emeritus
1954
Eerw. Philippus Frederick Potgieter is in 1902 reeds gelegitimeer en in 1909 as sendeling bevestig. Hy het ʼn diepgaande geestelike belangstelling gehad in sy medemens. Veral in sy laaste jare het hy baie begeer om iets vir die Here te kan doen en graag gepraat oor die voorreg en seën van die evangeliebediening. Hy het die goeie stryd gestry, wedloop voleindig en die geloof behou! En as voorbeeld ‘n volhardende stryder, oorwinnende Christen en ywerige arbeider vir die koninkryk van God, sal sy nagedagtenis tot blywende seën wees”