Pienaar, Jan Abraham

 

GEBORE

4 Mei 1888

OORLEDE

Aug. 1974

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1913

ORDEN

1914

standplase

1914 Upington

1925 Salisbury

1932 Ladismith, K.P

Emeritus

1937

Ds Jan Abraham Pienaar is 4 Mei 1888 in die Ceres-distrik gebore en Augustus 1974 op Witbank oorlede, waar hy die laaste paar jaar by sy dogter gewoon het. Na sy legitimasie 1913, bedien hy Upington (1914); Salisbury (1925); Ladismith (1932); Sy aftrede volg Desember 1937 en daarna vestig hy hom op Ceres waar hy onder andere as burgemeester dien. (Jaarboek 1975/F5).