Olivier, Andries Hermanus

 

GEBORE

OORLEDE

19 Des. 1961

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

ORDEN

standplase

 –

EMERITEER

Hy het as jong seun aan die Tweede Vryheidsoorlog deelgeneem. Daarna het hy na Wellington gegaan om as sendeling opgelei te word. In 1916 gelegitimeer, het hy agtereenvolgens die sendinggemeentes Kestell, Vrede en Bloemfontein bearbei laasgenoemde gemeente van 1933 tot by die aanvaarding van sy emeritaat in 1960. Omdat hy die taal van die naturelle (Sotho) magtig was, het hy hulle vertroue en agting gewen, en met groot seën onder hulle gearbei. Hy is op 19 Desember 1961 skielik oorlede in die ouderdom van 75 jaar.