Odendaal, Christiaan Jacobus

 

gebore

5 Nov. 1907

OORLEDE

26 Aug. 1973

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1935

ORDEN

1936

standplase

1036 Umtata (Hpr.)

1938 Warrenton (Hpr.)

1941 Vaalharts

1947 Humansdorp

1955 Warrenton

1965 uit die bediening

1965 weer beroepbaar

1966 Lichtenburg, 26 Aug. 1973 Oorlede.

EMERITEER

Ds. Christiaan Jacobus Odendaal, 5 November 1907 gebore, word 1935 na voIbragte universiteit- en teologiesestudies op Stellenbosch tot die bediening toegelaat. Hy dien eers as hulpprediker in Umtata en Warrenton en toe word hy agtereenvolgens leraar van Vaalharts (1941); Humansdorp (1947) en Warrenton (1955); Nadat hy 1965 uit die bediening getree het, aanvaar hy 1966 ‘n beroep na Lichtenburg, waar hy 26 Augustus 1973 tydens die oggenddiens plotseling op die kansel beswyk. Hy het met ywer en ondernemingsgees gewerk en was bevoorreg om in die tuig te sterf, net nadat hy nog die heilsboodskap aan sy gemeente gebring het. (Jaarboek 1974/F3).